Sulke mense word nie in die familieregisters vermeld nie en waar hulle wel vermeld word, word die sterfplek óf nie gemeld nie óf met opset verkeerdelik as die persoon se woonplek aangedui. Waar die oorsaak van dood aangegee word, is dit dikwels vals.
Met hierdie artikel is Charlie Els vereer met GGSA se toekenning van Beste Familia-artikel vir 2018 (gepubliseer in Familia No. 55/2) – nie die eerste maal dat hierdie toekenning na sy kant toe kom nie..